Video: Ontbyt saam met kameelperde

Een van Roger Moore se foto's by Giraffe Manor in Kenia

Een van Roger Moore se foto’s by Giraffe Manor in Kenia

Geniet jou ontbyt saam met sagmoedige reuse by Giraffe Manor in Kenia.

Roger Moore, ʼn fotograaf en bewaringsbioloog van Skotland, wat tans in Washington DC gebaseer is, keer gereeld terug na dié eksotiese hotel om die kameelperde af te neem.

Klik hier om nog foto’s van Roger Moore te sien.
Klik hier om Giraffe Manor te besoek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.