[Video] Onthou waar jy sleutels bêre met dié maklike truuk

Ron White (Skermskoot uit die video)

Ron White (Skermskoot uit die video)

Ron White, wat al twee keer in Amerika as die nasionale geheuekampioen aangewys is, wys in dié video vir jou ʼn eenvoudige tegniek om seker te maak jy vergeet nooit weer waar jy jou sleutels neergesit het nie.

Ron is in 2009 en 2010 as die geheuekampioen aangewys en sy rekord, vir die persoon wat ʼn pak kaarte die vinnigste kan memoriseer, is nog ongeëwenaar.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

Uys ·

Broeksak, handsak nêrens veilig nie.
Jy gaan jou arm of tools verloor.

Henk Brand ·

Ons sleutels gaan altyd in dieselfde mandjie in die kombuis. Baie maklik.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.