Video: Onverwagse ‘blommemeisie’

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

ʼn Kostelike video van ʼn blommemeisie wat koue voete kry net voordat sy in die kerk se gangetjie moes afstap, is baie gewild op sosiale media.

Sy weier volstrek om alleen in die gangetjie af te stap en haar pa besef dan hy moet maar die plig oorneem.

Die video is reeds meer as 1 miljoen keer op YouTube gekyk.

https://youtu.be/X319pgLLBdA

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.