Video: Opblaasbed sonder ‘n pomp!

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die gebruiker DaveHax wys in dié video ‘n baie eenvoudige manier om ‘n opblaasmatras op te blaas sonder om ‘n pomp of jou eie asem te gebruik.

Stuur gerus vir al jou kampeervriende ook aan!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.

3 Kommentare

jongste oudste gewildste
Willie

Ag nee, ñ matras sonder ñ pomp is nie ñ deal nie!

Jaco Grobler

Lyk vir my na meer moeite as pomp of blaas !