Beïndruk kinders en al jou vriende met jou “toorkrag” met hierdie eenvoudige eksperiment!
Vra eers jou vriende om te probeer om die peper te “verdryf” voordat jy vir hulle wys hoe jy dit doen! Al wat jy benodig is ʼn bord, bietjie water, peper en ʼn klein bietjie skottelgoedseep.
Die gebruiker DaveHax laai gereeld interessante wenke op sy YouTube-kanaal.
Lyk na n fliek met fantastiese, talentvolle akteurs! Sien uit om dit re sien. Omvat die liefde vir geskiedenis en ons land pragtig in die voorskou.