[Video] Oulikste Kersfeeswenke

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Hier is 10 wenke wat jou Kersfees sommer baie makliker gaan maak: van plaatkoekies wat soos Kersboompies gevorm is tot maniere hoe om jou geskenkpapier maklik weg te pak.

Grant Thompson verduidelik in dié video onder andere ook hoe om ʼn koevert uit ʼn enkelvelpapier te vou en hoe om jou Kersfeesliggies te bêre dat dit nie volgende jaar ʼn kraaines is wanneer jy dit weer wil gebruik nie.

Volg sy kanaal op YouTube vir nog handige wenke.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.