Hierdie video wys jou hoe om ‘n ui te sny sonder om te huil, hoe om ‘n plastiekpakkie sonder ‘n duur plastiekknip toe te maak, hoe om aarbeie se stingeltjie te verwyder en selfs hoe om die heerlikste sprinkelpoeier vir jou springmielies te maak deur skyfies fyn te maak.
Dis nou oulike wenke vir ‘n naweek!
Hoekom kan ek nooit die videos oopmaak nie