[Video] Oulikste papier-toertjies

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Jy kan jou kinders (en jouself) lank besig hou met dié interessante papier-toertjies wat jy bykans op enige plek kan probeer.

ʼn Volledige lys en die template is hier beskikbaar.

Sou jy ooit kon raai dat ʼn enkele vel papier 27 kg bakstene in die lug sou kon hou?
Verras jou vriende met jou verstommende talent!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.