Dié oulike waggelende “dief” het nie die video afgeskakel voor hy met sy ma se selfoon op die vlug geslaan het nie.
‘n Vrou, vermoedelik sy ma, is kort op sy hakke en kan nie help om saam te lag nie. Die video is reeds meers as 2 miljoen keer op YouTube gekyk en word wyd op sosiale media versprei.
Dié laggende baba het eers ʼn selfoon “gesteel”, en toe ons harte.
[Die video is nie meer beskikbaar nie.]
https://www.youtube.com/watch?v=UJ3Roar7J7Q
Baie oulik!!!!
Dit is nou rerig oulik gewees!!!
Kostelik!!!