Video: Oulikste wenke wanneer jy reis

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Hierdie video bied baie handige en praktiese wenke wanneer jy plaaslik of oorsee gaan reis.

Die video wys jou hoe om onder andere vir een aand te pak of hoe om vir jouself ‘n “televisie” te maak wanneer jy vlieg.

Die gebruiker DaveHax laai gereeld handige wenke op sy YouTube-kanaal.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.