Video: Ouma dans te lekker

ouma dans‘n Video van ‘n ouma wat op die 90’s-treffer van Vanilla Ice, genaamd Ice Ice Baby, dans, verskaf groot vermaak aan kykers.

Die gebruiker Cheryl Atwood het die video op YouTube gelaai, maar meer inligting oor die ouma is nie bekend nie.

Maroela Media het vroeër berig oor ‘n 89-jarige wat so lekker dans. Klik hier om meer te lees en haar video te sien.
http://youtu.be/MJusMpZu-eM

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.