Video: Ouma se eerste rit op ‘n tuimeltrein

spook-oumaRia van den Brand (78) van Nederland het onlangs vir die eerste keer op ‘n tuimeltrein gery.

Sy moes glo gereed maak vir haar eerste vliegtuigrit. “Is my hare nog reg?” wou sy laggend weet.

http://youtu.be/NQBUChBG98Q

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.