Video: Oumas se eerste keer op vliegtuig

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

An Bernaards (71) en Ria van den Brand (78) van Nederland het onlangs vir die eerste keer gevlieg.

Die twee oumas se eerste vlug is deel van Vodafone se “Firsts”-veldtog. Die veldtog het ten doel om mense te help om vir die eerste keer iets te doen. “Ons wil hulle stories deel want as tegnologie en die menslike strewe saamkom gebeur daar ongelooflike dinge.”

Maroela Media het ook onlangs berig oor Van der Brand se eerste rit op ʼn tuimeltrein. Lees meer hier.

http://youtu.be/zD2NtzEPBcA

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.