Video: Oupa se spesiale geskenk

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

Familielede het besluit om hul oupa met ʼn spesiale geskenk te verras nadat hulle ouma, met wie hy 63 jaar getroud was, oorlede is.

Die video is al meer as vyf miljoen keer op YouTube gekyk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

Cindy ·

Dit is so mooi. Hier huil ek sommer dit is so sad…ek hoop snoopy bring v Oupa geluk…

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.