Video: Pa en dogter bou ‘Jurassic Park’-fliek

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Paul Hollingsworth, film- en animasieregisseur, en sy agtjarige dogter Hailee het ʼn Lego-weergawe van die oorspronklike Jurassic Park-fliek gebou.

Die twee het Lego-blokkies ter waarde van $100 000 gebruik om die kortfliek te bou.

ʼn Paar van Paul se talentvolle vriende het darem ook handjie bygesit (sien ook ‘n ‘agter die skerms’-video heel onderaan)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.