Video: Pa en dogtertjie maak behoorlik litte los

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

ʼn Video van ʼn pa en sy dogtertjie wat behoorlik litte losmaak op ʼn liedjie van Taylor Swift, versprei soos ʼn veldbrand op sosiale media.

Die video wys hoe die pa en dogtertjie danspassies uitvoer op Swift se liedjie “Shake it Off”.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.