Video: Pa se groot Vadersdaggeskenk

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

Die WestJet-lugredery het ‘n pa, wie seun met ‘n hartdefek gebore is, se droom om by sy seuntjie te gaan kuier vir Vadersdag bewaarheid.

Marc Grimmard se seuntjie bly by ‘n Ronald McDonald-versorgingshuis in Edmonton, Kanada waar hy behandeling ontvang vir sy kondisie. Die gesin bly sowat 550km weg in Saskatoon, Kanada. Grimmard se vrou, Angela, bly by hul seuntjie. Die seuntjie het sy pa en broer baie lank terug gesien. WestJet het gereël dat Grimmard by sy seun gaan kuier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.