Video: Pa se toespraak aan bruidegom voor hy dogter weggee

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

Dit is vir enige pa seker een van die moeilikste en mees emosionele dinge om sy dogter voor die kansel aan haar aanstaande weg te gee.

Dié pa het besluit hy moet eers vir die bruidgegom vertel hóé gelukkig hy is om met sy dogter te kan trou.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

tilla ·

Dit was di mees aangrypendste toesprake wat ek nog gehoor het!! Wag n bevoorregte dogter! Groot gemaak in di vrese van God haar pa is di perfekte voorbeeld van wat n kind se verhouding met God moet wees!!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.