ʼn Video van ʼn pa wat met twee seuntjies moet raas omdat hulle met verf gespeel het, maar sukkel om sy lag te hou, is baie gewild op sosiale media.
Hoe langer mens na die twee onskuldige gesiggies kyk, hoe meer wil jy saam met die pa lag oor hulle manewales.
Die jonger boetie volg sy ouer boetie in elke antwoord, terwyl die ouer een die jonger een van die hele gemors probeer beskuldig.
Dit is nog nie duidelik waar die video geneem of wie die pa en die twee seuntjies is nie.
http://youtu.be/uVDNNoEk4PI
Welldun Dad you dune it rite . Boys will be boys
Die onskuld van ‘n kind.
Wie kan nie lief wees vir daai 2 gesiggies nie?
In die R.S van A sou hulle nou weer aangekla wees van Rassisme … behoede hulle as hulle op Universiteit kom … Manne, geniet julleself!
Dis nie vir my baie snaaks as ouers sulke videos van hulle kinders neem met die doel om ‘bekend’ te word op youtube nie.
Ag Maankind jou party pooper gaan speel opi maan toe, wonder of jy ooit kan lag?????
Hierdie het my dag gemaak! Laat my terugdink toe ons nog kinders was…..