Video: Paaseier-verrassing

davehax paaseierKyk gerus na DaveHax se jongste video wat jou wys hoe om ʼn Paaseier van tou te maak en dit met sjokolade-eiertjies te vul. Dit is nie net ʼn mooi versiering vir Paasfees nie maar dis ook ʼn prettige projek wat die jongspan oor die langnaweek kan besig hou.

Die gebruiker DaveHax laai gereeld interessante wenke op sy YouTube-kanaal.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.