Video: Padda se oulike ‘oorlogskreet’

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

BBC One het in sy program, Super Cute Animals, ʼn insetsel opgelaai van ʼn baie “kwaai” padda.

Volgens die aanbieder word hulle soms onkant gevang deur “onverwagse klanke”, soos hierdie woestynreën-padda. Dit is glo die padda se “oorlogskreet”. “Wreedaardig,” skerts hy.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Pierre Celliers ·

Ag moeder! Sal interessant wees om sy aanvals metode te sien !

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.