Iemand wat hard kou is dalk ‘n groot irritasie vir meeste mense, maar jy kan nie help om te glimlag as jy dié panda lustig sien kou aan ‘n wortel nie. Dié video word al sedert einde 2017 op sosiale media versprei. Een van die Facebook-video’s van die panda is al deur meer as 49 miljoen persone gekyk en meer as ‘n miljoen keer gedeel.
https://youtu.be/jLwOZ35qxo8
Gits maar die Panda eet darem te lekker aan daai lekker groot wortel. Ongelukkig ken ek mense wat ook so eet …
Hehe nou kekker gelag vir jou kommentaar Madels
Eet my kind! Dit is baie goed vir jou. Ai my ma dit baie vir my gese as ek nie my wortels wou eet nie. Verlang nou skoon weer.