Video: Panda kry sy eerste speelding

Die jongste pandabeertjie by die dieretuin in San Diego het pas sy eerste speelding gekry.

Xiao Liwu, “klein geskenkie”, is op 29 Julie 2012 gebore. Tydens sy 18de ondersoek het die span vir hom ‘n groen plastiekbal gegee om mee te speel. Die bal word gebruik om Xiao se koördinasie mee te toets en moedig hulle hom aan om met nuwe voorwerpe te speel.

Klik hier om na die dieretuin se pandas op die aanlynkamera te kyk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.