Video: Pandas op ‘n glyplank

ʼn Video van vier pandas op ʼn glyplank by die Chengdu Pandasentrum in China, is reeds deur bykans vier miljoen gebruikers gekyk.

Die reuse panda, een van die wêreld se mees bedreigde spesies, word by die Chengdu Pandasentrum, ʼn nie-winsgewende organisasie, beskerm en aangeteel. Dié sentrum het in 2012 sy 25e bestaansjaar gevier en is nou die tuiste van die grootste beheerde teelpopulasie ter wêreld met 108 reuse pandas. Klik hier vir meer inligting oor die sentrum.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.