Video: Partytjietoertjie: Ballon op ‘n stokkie

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Kan jy ‘n sosatiestokkie deur ‘n ballon druk sonder dat hy bars? Hierdie video wys jou hoe om al jou vriende by ‘n volgende partytjie te beïndruk!

DaveHax laai gereeld interessante wenke op sy YouTube-kanaal.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae