Video: Pasop voor! Wagte loop man byna onderstebo

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

ʼn Video van ʼn man wat omgestamp word toe hy in die pad van koninklike wagte beland het, is binne drie dae reeds meer as 4 miljoen keer op YouTube gekyk.

Die gebruiker Steven Macaulay het die beeldmateriaal op YouTube gelaai.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Theresa ·

Snaakse reels wat die koningklike wagte het – wat geheg word aan verdomp ongeskik !!

Janice ·

Die man kon mos sien hulle kom aan, hoekom het hy nie uit die pad gestaan nie? Moet die peleton nou uit formaat gaan oor hom?

Willem ·

Enigeen wat in die weermag was sal weet dat jy nie uit formasie beweeg nie, maak nie saak wie voor jou is nie. Jy draai nie uit nie, punt.

Moeggepraat ·

Die twee skape laat my dink aan die 1000de brienlose selfoon “fubbers” wat nie kyk waar hulle loop as hulle tik nie. Kyk rond en wees parraat as jy in die strate rondloop! As jy jouself so gaan gedra in SA gaan jy in die hospitaal wakker word op die eerste dag van jou vakansie!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.