Video: Pendelaars moet hier hul storie ken!

Tydens spitstyd in Beijing, China, moet jy jou storie ken as jy die trein wil haal – of selfs wil afklim!

Pendelaars by die Xi’erqi-moltrein is egter gewoond aan die gestamp en gestoot om seker te maak dat jy nie jou trein verpas nie. Die video is omstreeks 07:30 die oggend geneem en deur die gebruiker BeijingCream op YouTube gelaai.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.