[Video] Pikkewyne se ontsnappingspoging gefnuik

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

ʼn Groep pikkewyne van ʼn dieretuin in Denemarke se ‘ontsnappingspoging’ is onlangs gefnuik toe hulle nat spoortjies hulle weggegee het.

Personeellede van die dieretuin het die hok betree waar die pikkewyne aangehou word en moes die nat spoortjies volg om te sien waarheen hulle verdwyn het.

As jy boonop die fliek, Madagascar, gesien het, behoort hierdie video ‘n ekstra glimlag op jou gesig te sit.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Tracy Botes ·

Ag kan die nuus nie maar elke dag so wees nie!! Al so moeg vir slegte nuue. Hierdie was nou so oulik!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.