Twee jong Japanese toeriste met rugsakke bak ‘n poets vir gewillige fotograwe.
Die twee jong dames versoek mense op straat om hul foto te neem. ‘n Stasiewa ry verby en dan “verander” die twee meisies in twee ou, Asiër mans. Die foto wys ook die twee ouer mans, en nie die oulike twee jong meisies nie.