Video: Pop leer kinders van sonbrand

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Kinders is dol daaroor om in die son en op die strand te baljaar, maar is gewoonlik nie so opgewonde om stil te staan wanneer hul ma sonbrandroom wil aansmeer nie.

Nivea het ʼn spesiale pop met UV-materiaal ontwerp en dié poppe aan kinders op Rio de Janeiro se strande uitgedeel. Die pop begin rooi word indien dit sonder die sonbrandroom in die son bly.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.