[Video] Raak kreatief met silikoon

Suzelle

Foto: Skermskoot uit die video

Suzelle DIY het pas ʼn nuwe video gepubliseer vir almal wat daarvan hou om kreatief te wees.

In dié video wys sy jou hoe om silikoon vir ʼn verskeidenheid dinge te gebruik – van botteltjies versier, tot stempels waarmee jy oulike patrone kan druk.

Laat weet gerus hoe jy dié unieke wenke gaan inspan!

Lees alle vorige berigte oor Suzelle DIY op Maroela, sluit by haar YouTube-kanaal aan of besoek haar Facebook-blad.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.