Video: Rasieleier-musiek ʼn groot treffer

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

CheerSounds het ʼn video op YouTube vrygestel van persone wat akrobatiese rasieleier-toertjies doen.

CheerSounds verskaf rasieleiermusiek en opleiding aan afrigters, atlete en geleentheidsbestuurders. Die musiek word veral gebruik tydens rasieleier-kampioenskappe. Klik hier om hul webwerf te besoek.

Die video is reeds meer as 4.3 miljoen keer gekyk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.