Video: ‘Reuse-spinnekop’ laat mense spaander

CaptureVir sommiges sal dié poets skreeusnaaks wees terwyl dit ander se grootste nagmerrie is.

SA Wardega, ʼn bekende poetsbakker van Pole, het besluit om sy viervoetige vriend in ʼn vreesaanjaende agtvoetige “monster” te verander en mense die skrik op die lyf te jaag.

Die video is op 4 September op YouTube gelaai en is al amper 20 miljoen keer gekyk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.