Video: Roerende advertensie oor ou oom en sy hond

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die leweroorplantingstigting in Argentinië het ʼn roerende advertensie gemaak om mense aan te moedig om hul organe te skenk.

Die video is binne agt dae reeds meer as 4 miljoen keer op YouTube gekyk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Loretta van Wyk ·

Dis so amazing. Die hond het geweet toe die vrou uitkom.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.