Die hond in dié video het op een of ander manier (sonder sy eienaar of leiband) op die roltrap in ‘n lughawe beland.
Moet egter nie bekommerd wees nie, die hond het weer heeltemal veilig “poot aan wal” gesit. Wonder of ‘n kat dit sou oorleef?
Die gebruiker Manu Janu het die video op 21 Augustus op YouTube gelaai en is reeds meer as 223 000 keer gekyk.
http://youtu.be/n9EQRigthjQ