Video: Rommelstrooi-held ‘n internetsensasie

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

‘n Video van ‘n persoon wat op ‘n motorfiets rondry en klaarspeel met rommelstrooiers is baie gewild op YouTube.

Die video is twee dae gelede op YouTube gelaai en is reeds meer as 5 miljoen keer gekyk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Cobus viljoen ·

Dis n fantastiese idee.ek is so te sê werkloos (as ek n salaris kan kry en magtiging BEGIN EK SOMMER MORE ) VERAL HIER BY ONS IN VANDERBIJLPARK LANG DIE RIVIER .IS DAAR IEMAND WAT KAN RAAD VERSKAF?

VerVanRyn ·

Dit is baie oulik, maar dit kan lelik raak. Hierdie kan lei tot ‘n aanranding of erger, want baie motoriste se koppe werk verkeerd terwyl hulle bestuur. Klein dinge word baie vinnig gesien as ‘n klap in die gesag wat geweldadige vergoeding vereis. Kom ons vat die rommelstrooier van SA wat so ruk terug ‘n ander motoris aangeval het toe hy gekonfronteer is oor sy morsjorsigheid. Ek dink hierdie vrou, wel ek vermoed dit is ‘n vrou, moet gestop word vir haar eie veiligheid.

Paul ·

Met so ‘n houding sal die mensdom ook ondergaan…

Blessed are the meek, for they shall inherit the earth… if that’s OK with all you guys?

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.