Video: Rooibok ontvlug jagluiperd deur binne-in voertuig te spring

Twee jagluiperds het ʼn trop rooibokke in die Kruger-wildtuin gejaag toe een vreesbevange bok toevlug in ʼn motor gesoek het.

Die rooibok het deur die voertuig se oop venster ingespring. Die passasiers het die deur oopgemaak en die bok kon uitklim.

Die video is deur Samantha Pittendrigh verfilm en deur die gebruiker Barcroft TV op YouTube gelaai.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

5 Kommentare

jongste oudste gewildste
Yolande

Dis flippen AWESOME!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Ets

Hoekom hang die drol in die eerste plek by die venster uit??

Bernie

Al twee my duime op vir die passasiers van die voertuig

Wilma

jis dis nice dat die biltong net so in jou voertuig spring haha