Video: Rooibok ontvlug jagluiperd deur binne-in voertuig te spring

Twee jagluiperds het ʼn trop rooibokke in die Kruger-wildtuin gejaag toe een vreesbevange bok toevlug in ʼn motor gesoek het.

Die rooibok het deur die voertuig se oop venster ingespring. Die passasiers het die deur oopgemaak en die bok kon uitklim.

Die video is deur Samantha Pittendrigh verfilm en deur die gebruiker Barcroft TV op YouTube gelaai.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

Jan ·

omdat jy is a drol soos jy se…ander’s so die kar gestiek het..ek hoop hulle fine hom ook

Wilma ·

jis dis nice dat die biltong net so in jou voertuig spring haha

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.