McDonald’s-kitskosrestaurant se advertensie om hul roomyse te bemark, het ‘n verrassende einde.
DDB Group Asia Pacific het die advertensie vervaardig. Die kinders is van Sakhumzi-weeshuis in Mfuleni, sowat 25 km oos van Kaapstad. Huis de Kuilen is geleë in Kuilsrivier, Kaapstad.
Die advertensie is internasionaal as die Beste McDonald’s televisie-advertensie aangewys vir 2012/13 deur die maatskappy se top kreatiewe direkteure wêreldwyd.
Dis ‘n oulike advertensie, dis net ‘n jammerte McDonalds is die mees ongesondste kos wat jy kan eet. Roomys bly darem roomys.
Hierdie is beslis een van die TREFFENDSTE advertensies ooit!