Video: Ruspe vermaak gorillas

Gorillas is glo net so verstom deur die wonder van die natuur soos die mens.

‘n Groep gorillas sit vasgenael om te sien hoe ‘n wollerige, geel ruspe teen hul heining opklim. Dié vermaaklike beeldmateriaal is deur die Calgary-dieretuin in Alberta, Kanada op YouTube gelaai.

http://youtu.be/92yAKU6OdmA

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.