Video: Sal jy hawelose familielede herken?

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Sou jy jou familielede uitken indien hulle haweloos op straat sit?

Die New York Rescue Mission het onlangs ʼn maatskaplike eksperiment gedoen waar niksvermoedende mense verby hul familielede, wat soos haweloses aangetrek is, gestap het. Die organisasie wou bepaal of haweloses onsigbaar geword het.

Klik hier vir meer inligting.
http://youtu.be/u6jSKLtmYdM

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.