Video: Sal jy jou baadjie vir ʼn behoeftige kind gee?

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

Die video wys ʼn jong seun wat in ysige weerstoestande by ʼn busstop sit en bibber van die koue aangesien hy nie ʼn baadjie aan het nie.

Die video is gemaak om bewustheid te skep oor kinders in Sirië wat nie ʼn baadjie kan bekostig nie. Die video is in Oslo in Noorweë verfilm. Die video is reeds meer as 15 miljoen keer op YouTube gekyk.

Sal jy jou baadjie vir ʼn behoeftige kind gee?

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.