Video: Seldsame weerverskynsel in Grand Canyon

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

ʼn Seldsame weerverskynsel wat die week in die Grand Canyon in die VSA voorgekom het, het dié dorre woestynwêreld in ʼn miskombers toegevou.

Die Daily Mail berig dat die seldsame weerverskynsel voorkom as gevolg van koue lug wat onder ‘n warmer lugstrook vasgevang word op die oppervlak van die Canyon. Dit staan bekend as ‘n ’totale temperatuurinversie’ en vind slegs sowat elke tien jaar plaas.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.