[Video] Selfies vir die voëls!

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Bryson Lovett van Los Angeles in Kalifornië, ʼn kranige voëlkyker, het ʼn spesiale foto-hokkie vir voëls geskep om unieke foto’s vas te vang.

Sy ma wou glo ʼn foto van suikerbekkies vir haar verjaarsdag hê, maar Bryson het gesukkel om die voëls met ʼn tradisionele kamera af te neem en toe dié kontrepsie gebou.

Jy kan ook een van die foto-hokkies vir jouself aanskaf deur sy Kickstarter-projek of dit op sy webwerf koop.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.