Video: Seuntjie hewig ontsteld oor ma se swangerskap

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

‘n Video van ‘n ma wat vir haar seuntjie en dogtertjie vertel sy is swanger, word wyd op sosiale media versprei.

Die ma, Shanee Gibson Hart, het die video op haar Facebook-blad gelaai met die onderskrif: “Ek en my man het ‘n geheim gehou van Tré. Het hom uiteindelik vertel en hy was nie baie gelukkig nie. Hy is so slim, ons is baie trots op ons kinders!”

Die video is meer as 350 000 keer op Facebook gedeel en is ook later op YouTube gelaai.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.