Video: Seuntjie “ontdek” sy wenkbroue

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Lucas MacEochaidh het vinnig die kamera nadergetrek toe die 20 maande oue Leon sy wenkbroue “ontdek” het.

“Hy het so lekker gelag en het al eintlik bietjie kalmeer toe ek die kamera uitgehaal het,” het Lucas gesê. Die video is die afgelope vyf dae reeds meer as 1.5 miljoen keer op YouTube gekyk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.