Video: Seuntjie ry op reuse slang se rug

Die video volg onderaan die berig. ‘n Video van ‘n meisie, glo van Palestina, met ‘n leiband en haar boetie wat op ‘n slang se rug ry, het hewige reaksie op sosialemedia-netwerke uitgelok.

Die video het op die eerste dag wat dit op LiveLeak.com publiseer is, meer as 68 000 kykers gelok. Nie een van die kinders lyk egter of hulle bang is vir die reuse slang nie. Lesers moet maar self besluit of die video vir hulle oulik of vreesaanjaend is!
http://youtu.be/BhB50obUgsk

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.