Video: Seuntjie sonder arms speel die trompet

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die video volg onderaan die berig. Jahmir Wallace (10) van New Jersey in Amerika wat sonder arms gebore is, se drome op ‘n trompet te speel, is bewaarheid.

Hy het vier maande gelede begin om die trompet te speel. ‘n Plaaslike musiekwinkel en onderwysers by sy skool het hom gehelp om ‘n spesiale staander te bou waarop die instrument vasgehou word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.