Video: Sit af daai selfoon…

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

‘n Fliekganger wat knaend op sy selfoon in ‘n bioskoop praat, kom sy moses teë in dié oulike advertensie van Cell C.

Bismarck du Plessis, die Haaie-kaptein en Springbok-haker, is dalk een persoon wat fliekgangers kan oortuig om eerder hul selfone af te skakel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.