‘n Spoedskilder, D. Westry, het uiteindelik met die prys weggestap in ‘n talentkompetisie op ‘n televisieprogram.
Die kompetisie was deel van Anderson Cooper se gesprekprogram in 2012, maar die video van “D” doen nou weer die ronde op sosiale media. Die video is reeds meer as 15 miljoen keer op YouTube gekyk.
“D” het ‘n volledig betaalde vakansie van agt dae na Costa Rica gewen.
Dit lyk aanvanklik of hy sommer net gemors teken, en dan draai hy die skildery om…. kyk wat gebeur!
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
1 Kommentaar
Hy het ‘n talent dis verseker!